'N BYBEL VIR ELKE VROU

 

WOMENS MONTH AUG 2018 AFR

 

Die fokus is op vroue hierdie Vrouemaand en ons het 'n spesiale aanbieding, net vir jou. Ons vrolike pienk en grys Bybel het 'n pragtige buiteblad waaraan jy net wil vat en dit weerspieël 'n unieke vroulike fraaiheid. Die bykomende bladsye wat spesifiek vir vroue geskryf is en wat op baie van die vrouekarakters in die Bybel fokus, praat direk tot die vrouehart.

Hierdie Bybel sal slegs vir 'n beperkte tyd teen hierdie spesiale afslagprys beskikbaar wees, net vir jou.

Dit is die ideale geskenk vir enige vrou wat dit geniet om tyd saam met haar Vader deur te bring. Moenie hierdie kans deur jou vingers laat glip nie.

Plaas 'n bestelling: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
of kontak: 021 910 8733



Aanbod eindig 23 Augustus. Gratis aflewering vir aankope oor R350. Terwyl voorraad hou
.


'n Bybel vir elkeen