WÊRELDWYE BYBELWERK

GLOBAL Fin
 
Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika is 'n lid van die Wêreldbond van Bybelgenootskappe. Sedert 1946 werk Bybelgenootskappe saam in 'n netwerk en as vennote dien hulle wêreldwye Bybelbehoeftes. Die Bybelgenootskappe deel hulle hulpbronne en gee so uitdrukking aan die gemeenskap van gelowiges. Dit sluit in geestelike gawes, kennis, geld, tyd, talente en tegnologie. 

Vir meer inligting oor die Bybelgenootskappe wat in meer as 200 lande en gebiede werksaam is, besoek www.unitedbiblesocieties.org.