PROJEKTE 2018

 

 

Bybels vir ons buurlande

  

 
Doel

Om die Bybelgenootskappe in Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland te help met hulle taak om Bybels te voorsien.

 

Agtergrond
  • Hierdie Bybelgenootskappe kry finansieel swaar.
  • Georganiseerde Bybelwerk in hierdie lande is deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika begin.
  • Van ons tale word ook in hierdie lande gepraat, byvoorbeeld Afrikaans in Namibië, Sesotho in Lesotho, Setswana in Botswana en Siswati in Swaziland.
  • Deur Bybels so goedkoop as moontlik aan die Bybelgenootskappe in ons buurlande te voorsien, help ons hulle in die uitvoer van hulle taak.
  • In 2017 kon die Bybelgenootskap van Suid-Afrika danksy hierdie projek duisende Bybels teen 'n spesiale afslagtarief aan ons buurlande beskikbaar stel.

 

Verwagte impak
  • Bybelgenootskappe in ons buurlande kan bekostigbare Bybels beskikbaar stel.
  • Meer mense in hierdie lande sal 'n eie Bybel kan bekom.

 

Hoe kan jy help?

R900 000 word benodig om vanjaar te help met Bybelverspreiding in ons buurlande.


Maak 'n verskil. Word 'n saaier van hoop.

 

DIREKTE INBETALING
Bank: ABSA
Rekeningnommer: 260 208 950
Takkode: 632-005
 
* Gebruik asb verwysingsnommer: 1517

BETALING MET BANKKAART

  •   
  •   
Net 'n oomblik ...
Jy sal binnekort na PayU se webblad geneem word waar jy 'n veilige betaling kan maak.

SNAPSCAN