| Bankinbetaling | Debietorder | Aanlyn met bankkaart |
Vul asseblief hierdie vorm in om te registreer as 'n Bybel-per-Maand lid.
Bybel-per-Maand Klub Registrasie
Direkte bankinbetaling
Betaal Bybel-per-Maand Klub bydraes direk in ons bankrekening:
BANKBESONDERHEDE:
Op die depositostrokie, in die ruimte vir die deposito-verwysing, vul asseblief jou naam plus BAM in.
Naam: Bybelgenootskap van Suid-Afrika
Bank: ABSA
Rekeningnommer: 260 208 950
Takkode: 632-005
Aanlyn betaling met bankkaart
Ek wil JAARLIKS betaal
- R55 vir 1 Bybel per maand = R 660 vir 1 jaar.
- R110 vir 2 Bybels per maand = R 1320 vir 1 jaar.
- R165 vir 3 Bybels per maand = R 1980 vir 1 jaar.
- R220 vir 4 Bybels per maand = R 2640 vir 1 jaar.

Jy sal binnekort na PayGate DPO se webblad geneem word waar jy 'n veilige betaling kan maak.
