• Ons Missie

    Dit is die taak van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika om bekostigbare Bybels te voorsien vir elkeen in hul eie taal en in geskikte formate sodat almal die lewegewende boodskap van die Woord mag ervaar.
  • 1

Afrikaanse Bybelvertaling

 

Afrikaans

Afrikaans is die huistaal van bykans 7 miljoen Suid-Afrikaners. Die eerste Afrikaanse Bybel is in 1933 gepubliseer met 'n hersiening in 1953. Hierdie vertaling is deur 'n tweede een gevolg wat in 1983 verskyn het. In 2007 het 'n spesiale vertaling vir Dowes, Die Bybel vir Dowes die lig gesien. Nog 'n vertaling in Afrikaans Die Bybel: 2020-vertaling is in 2020 gepubliseer. Lees meer oor die vertaling.

 

'n Bybel vir
elkeen

Gee nou