saam met god by die werk cover

 

 

 

Saam met God by die werk (e-boek)

Hierdie boekie sit 10 riglyne met toepaslike Skrifgedeeltes uiteen oor hoe om met integriteit te leef en te werk, met ander woorde soos God wil hê ons moet leef en werk. Dit sal ons help om ons daaglikse werk só te doen dat ons God tevrede stel en ook seker kan wees van sy seën. Dit kan deur bestuur sowel as werkers in die werkplek gevolg word sodat almal daarby kan baat vind.

Laai jou gratis pdf, epub of mobi nou af!

 

Resources - At work with God

Invalid Input

Invalid Input

Invalid Input

Invalid Input

Invalid Input

Invalid Input

Invalid Input