![]()
|
Die Evangelie volgens Johannes (e-boek)Die e-boek weergawe van die Evangelie volgens Johannes in Afrikaans (1983-vertaling) met kruisverwysings en voetnote. Beskikbaar in epub-formaat wat op rekenaar, e-lesers, slimfone en tabletrekenaars afgelaai kan word. Die mobi-formaat is ook beskikbaar vir diegene wat 'n Kindle besit. Laai jou gratis epub of mobi nou af!
Meld asseblief aan om toegang tot al ons gratis hulpmiddels te kry. Wanneer jy aangemeld het, sal jy na ons Hulpmiddelsbladsy geneem word waar alle beskikbare hulpmiddels afgelaai kan word. |